Waar gaan politici dié naweek wees?
Saterdag dag en Sondag kan mens vir die komende munisipale verkiesing registreer en van die land se bekendste politici gaan voorbrand maak vir hul partye. Kliek op die groen spelde vir die ANC, blou vir die DA en Rooi vir die EFF.
X